Eric Roberts

Eric Roberts
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eric Anthony Roberts
Geboorte 18 April 1956 (1956-04-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Emma Roberts
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Roberts (gebore 18 April 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway Train (1985) en The Dark Knight (2008), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Suits (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy